Lesersprofiel
Bravo!-lesers ondersteun die plaaslike kuns- en vermaaklikheidsbedryf in al sy vorme: feeste, teater, musiek en woordkuns. Die tydskrif is gemik op mans en vroue in die ouderdomsgroep 25 tot 55 in LSM 9 en 10.

Verspreiding
Exclusive Books
CNA
Shoprite/Checkers
Computicket
Uitgesoekte teaters en boekwinkels

Tariewe
Volblad 25 000
DPS 50 000
1/2-DPS 39 000
1/2-Blad 19 000
Invoegsels 450/1000
Buiteblad 31 000
Binne-voor 29 000
Binne-voor-DPS 58 000
Binne-agter 29 000
Advertorials 26 500

Hierdie tariewe sluit agenteskapkommissie in, maar nie BTW nie. Promosietariewe = volkleur tariewe en sluit produksiekoste in, maar nie agentskapkommissie nie. 'n Tarief van 50% is van toepassing op alle kansellasies ná bespreking sperdatum.